• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Pannekoek

Started by PM, March 30, 2011, 03:32:36 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Pannekoek

Bestanddele

1 k Meel
1 t Bakpoeier
2 ml Sout
1 Eier
1 k Melk
1 k Water
1 e Olie
1 t asyn

Metode

Meng alle bestandele en klits goed.  Laat staan vir minstens 30 minute voordat u dit bak. 
Om te weet is om te verstaan.

werelde weg

ek is mos n ou soet tand kan die tipoe dinge nie weer-staan nie...  :coffee2:

PM

Wat is lekkerder as pannekoek met wat-ook-al.  Stroop,  heuning,  "maple stroop"  kaneelsuiker,  karamelkondensmelk,  marshmallows ens!!!!!    :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

werelde weg

hmmmm... ekke kan aan so een dingetjie dink wat beter is maar aangesien ek nou nog n suigeling is sal vir eers swyg...  :icon_flower:

PM

Oooo,  nou verstaan ek die vleis gedeelte beter.  Jy bedoel seker maalvleis?   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

werelde weg

jaaa patrysie... maalvleis virri pannekoek... tog te heerlik

Naas

Daai resep kort nog net "popcorn" dan keer die pannekoek homself om.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

 :icon_biggrin:   :wav:  Jy is heeltemal by slim verby Naas.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.