Author Topic: Die Skrywer van 'Sexy Medisyne'.  (Read 2522 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Die Skrywer van 'Sexy Medisyne'.
« on: December 17, 2011, 08:15:41 AM »
http://www.dieburger.com/By/Nuus/Ek-kyk-so-diep-in-die-dokter-se-poeierblou-oe-20111209-3

Heerlike artikel oor 'n Dokter wat ook Mens is.
Hierdie 'Sexy Medisyne' MOET ek lees.
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Die Skrywer van 'Sexy Medisyne'.
« Reply #1 on: December 17, 2011, 10:08:21 AM »
Hmmm, ek dink ons is ook bibliofiele en hou ook van ons knertsies, of dit nou kersknertsies is of nie.  Naas, as jy die kerse gee bring ek die knertsies!   :icon_biggrin:

Dankie EllĂ©, dit was lekker om te lees.  Goeie skrywer!
Om te weet is om te verstaan.