• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Lewies, hierdie Haai is vir jou.

Started by Angelica, December 16, 2011, 05:28:24 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/VIDEO-Haai-hoe-oulik-20111216

Sjoe... nice ouens.. ag ek bedoel haaie.

Louis, plaas daardie foto's van jou kompetisie-vangste vir ons.
elle

Gawelina

Ek moet met jou saamstem oor die ouens haaie. Beslis 'n tweede kykie werd. :icon_biggrin:

Naas

Een van die dae pas ek ook in een van daai haaivelle wat die manne dra dan kom paradeer ek daar vir jou Gawie.
Die Naas wat hier tik is nou al amptelik 13kg minder as die een wat jy laas gesien het. Daai mannetjies met hul haaie gaan maar sukkel om die lyf te klop...  :color:




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Louis, stuur die foto's, ek sal dit vir jou plaas, dan begin jy solank spaar vir die nuwe boek.  :icon_biggrin:

Naas, dit is fantasties.   :hello2: 
As ons totale boek 1.2 kg weeg het jy al elf boeke afgeskud!   :notworthy:
Jy is 'n wenner!  :headbang:





Om te weet is om te verstaan.

Naas

Sjoe! is daai boek so swaar? Sal ekstra versterking in my koffietafel moet inbou. Gelukkig le hier 'n spul ou metaal rond.
Nog so paar kg'e en daar's plek vir nog 'n ou oppie bank.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Nou maak jy die pap darem dik aan Naas.  As jy regop sit is daar meer as genoeg plek vir nog iemand!   :icon_biggrin:

Ek het die laaste kopiee in 'n koevert terug gekry van die omslagdrukker af.  Hulle het dit nodig gehad om die rugkant te meet, of is dit nou die "spine"?
Ek het dit so in die koevert op 'n vleisskaal geweeg,  1,195 om presies te wees.  Hoeveel die omslag weeg sal ek nou nie weet nie, die koevert maak seker op daarvoor.  Ek moet ook byvoeg dat die afdrukke nie "getrim" is nie, die wit kantjies is nog daar, dus mag dit dalk 'n bietjie minder weeg as dit "getrim" is, maar dan kom die gom van die binders nog by.  Sal eers presies kan sê wanneer ek 'n gebinde boek in my hand het. 

Elf boeke teen die werklike koste gemeet teen R850.00 per boek is nogal 'n klompie in Rand hoor!
Om te weet is om te verstaan.