• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Louis se kat

Started by PM, December 14, 2011, 06:30:05 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Om te weet is om te verstaan.

PM

Baie mooi katjie.   :icon_biggrin: Jou sketse is van uitstaande gehalte Louis.  Baie dankie dat jy dit met ons deel. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Sjoe, hierdie een veral is uitmuntend gedoen. Skerp fokus met ander dele wat uit-"fade". Daar is min mense wat dit so natuurlik reg kry. Regtig, regtig besonders.

PM

Kyk net daardie geel oë!  Ek kan sweer dit is geel!
Om te weet is om te verstaan.