• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

nou wat nou

Started by Lox, December 10, 2011, 09:17:09 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Naas

Heeeeeellp!! My naelstring het gebreek en die vloer is hard. My sitplekke het al halfpad uitgeklim.
Keeeeer!!!! Daar gaan my bonnet ook.  OOOoooo vaaderthjie HEEEELLLPP!!!! Ek gaat my enjin uitval.






:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

 :icon_biggrin: Kostelik Naas, so bly jy is weer hard aan die deelneem. 

Ek het al gehoor van moenie hoger vlieg as wat jou vlerke lank is nie,  maar ai tog, hoekom vlieg as jy nie vlerke het nie? 
What goes up must come down. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

hy het redbull gedrink en toe breek sy vlerke af.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dit lyk my die goed is so gevaarlik as wat die dokters sê!  Ek beter nie Red Bull drink nie!
Om te weet is om te verstaan.

Lox

hier is die foto verhaal van die kar wat wou vlieg







en dis wat oorgebly het


wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.