• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Aangeval

Started by PM, December 08, 2011, 10:56:27 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Gistermiddag, helder oor dag, is 'n familielid op 'n plaas, in die huis aangeval, vasgebind en beroof.  Vier van hulle het met haar bakkie weggekom.
Een van hulle het 'n handwapen gehad en toe gaan die skoot af en hy skiet per ongeluk sy eie makker raak, deur die hand.  Toe slaan hulle op die vlug. 
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

O dis vreeslik. Gelukkig het die handwapen "per ongeluk" afgegaan. Dinge kon so veel erger gewees het. Hoop sy is okay. Weet nie hoe hulle met hul gewete kan leef nie.
:angel12:

PM

Dit maak my baie bitter.  Die honde is nounog skoonveld.  Hulle het meer geld as verstand.  Daardie vrou kon verkrag of vermoor gewees het.  'n Mens moet meer doen om jouself te beskerm.   
Om te weet is om te verstaan.