• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Brainy Quotes - Mark Twain

Started by Angelica, November 30, 2011, 06:14:35 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

http://www.brainyquote.com/quotes/authors/m/mark_twain.html

Dit is vandag Mnr Clemens - alias Mark Twain - se verjaarsdag.
Hy is vandag 176 jaar oud.
elle

PM

Ek het daardie bladsy geboekmerk en gaan nog lank daar kuier wanneer ek tyd het.  Dankie EllĂ©.
Om te weet is om te verstaan.

PM

#2
Het gou weer daar gaan kuier. 
If it's your job to eat a frog, it's best to do it first thing in the morning. And If it's your job to eat two frogs, it's best to eat the biggest one first.
Mark Twain

Hierdie een is so waar, ek wens elke liewe mens wil dit verstaan.
Anger is an acid that can do more harm to the vessel in which it is stored than to anything on which it is poured.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

My gunsteling: Don't part with your illusions. When they are gone, you may still exist, but you have ceased to live. Mark Twain

PM

Dakie vir die deel, ek stem heelhartig saam.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.