• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Canape's vir Kuier...

Started by Angelica, November 27, 2011, 06:18:46 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

http://www.rapport.co.za/MyTyd/Nuus/kokskinker-Toe-hou-ons-partytjie-20111125
Sjoe, hierdie resepte vir partytjie canape's is beslis om te gebruik hierdie Fees Seisoen.
Geniet.
elle

PM

Dit lyk baie lekker en maklik om te maak, ek sal beslis daarvan probeer.  Dankie vir die skakel EllĂ©.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dit klink bakgat!! Sien dit nou eers raak, danksy 'n gas wat hier kom loer het  :toothy4: