• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

gatiep

Started by Lox, November 25, 2011, 03:12:23 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Gatiep lê in die hospitaal na 'n ernstige ongeluk. Hy vra vir die dokter: "Sal ek darem kan kitaar speel?" "Ja" sê die dokter. "Dis  great" tune Gatiep, "want ek kon nog  nooit nie!"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Beloftes maak skuld en die wat daarop wag word gekul.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Mal oor die ou, Gatiep en sy nonna, Meraai.
So eg Kaaps.
elle