• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

wat weet jy van bier

Started by Lox, November 25, 2011, 08:38:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ek het reg geraai dat dit die Babylonians is wat die eerste bier gebrou het en dat bier regop gestoor moet word, maar die res...  2 uit 10. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

:icon_biggrin: met die hulp van PM se antwoorde en raai het ek net-net deur gekom met 5 uit 10.  :icon_biggrin:

Lox

lyk my ek moet vir julle 'n vraestel van wyndruiwe en wynmaak saamstel.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Jy kan maar, hier is baie plekke waarheen ons kan hol vir verwysings.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Whaaaa!!!  Ek het net 4/10 gekry.  Flippin dinges.  Se vir my ek moet maar eers 'n kouetjie kry voor ek weer die quiz doen.  Nogal.
elle

PM

Simpel!  Waar het jy nou gesien ons vrouens kou die koring en spoeg dit in die bierpot!  :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Ag nee en hier dog ek, aha ek gaan hom maklik kry...ha ha ha 6/10.  :tongue3:
Ons het op 'n bier toer gegaan laas Desember, maar magtig hulle gorrel behoorlik met vrae wat ek nog nooit van gehoor het nie.  :dontknow:

:angel12: