• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

lesing

Started by Lox, November 23, 2011, 05:10:03 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Police STOP at 2 AM

An elderly man is stopped by the police around 2 a.m. and is asked where he is going at this time of night.

The man replies, "I am on my way to a lecture about alcohol abuse and the effects it has on the human body, as well as smoking and staying out late."

The officer then asks, "Really? Who is giving that lecture at this time of night?"

The man replies, "That would be my wife".
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Angelica

Nie dat 'n lecture van die crazy ou vrou enige ou vroeg laat huistoe gaan nie.
elle

PM

Ek sal hom pimpel en pers slaat sodat hy die volgende dag in die kroeg kan gaan vertel dat sy vrou gedink het hy is 'n inbreker.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

as sy wil hê hy moet vroeër huistoe gaan of glad nie uitgaan nie moet sy dit sooo lekker maak by die huis dat hy nie wil weggaan nie en heeltyd by die huis bly.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Trapsoetjie

Dit gorrel my!

Hoekom moet sy dit altyd lekker maak vir hom, geld dit vir haar ook? As hy dit nie lekker maak vir haar nie kan sy ook maar gaan jol met haar pelle?

:angel12:

Lox

natuurlik moet hy dit vir haar ook lekker maak.

nie by die huis wees en vir mekaar knor en grom en naels wys nie. dit kom van 2 kante af. was seker maar by wyse van spreke dat ek net van haar gepraat het.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Lox

Jy praat so van lekker maak en nie lekker maak nie. ek het 1 keer in my lewe 'n man en vrou ontmoet waar die vrou erg kwaai was, die man mag nie eers een glas wyn by die huis gedrink het nie. dan ry hy in die aande rond van kroeg tot kroeg. Dan is hy dronk op pad.

Ek ken net 1/2 van een kant van die storie deur sy vrou se neef aan my vertel.

n elk geval met die dronk op pad het hy een huisgesin en die res van die familie se lewens erg omgekrap.


nou wonder ek net as hy een tot 2 glase wyn by die huis mag gedrink het, en nie dronk op pad was nie, hoe anders sou die lewe vir ........die gesins lede...gewees het.

ek seg weer ek ken dalk net die 1/2 van een kant van die storie. maar dit was glad nie lekker vir hom by die huis nie.

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Nee wat, ek dink daar is baie mans daar buite wat nog net nie volwasse geword het nie.  Die kuier saam met die pelle is baie lekkerder as die grassny by die huis.

'n Ou wat saam met Hannes gewerk het, hy is intussen oorlede, se vrou het geweier dat hy tuis mag drink.  Hy het  vliegduiwe gehad en was gereeld aan die drinkbakke was en skrop.  Sy vrou het nooit besef hy drink te lekker sy vodka uit die duiwe se waterbakke nie.   :icon_biggrin: 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

as iemand wil drink en plan maak om te drink.

ek hou niks van in kroeg kuier nie. is lekkerder by die huis.

ek kan effens uitbrei op die topic ( onder andere wat my mening is waarom sommige mans so hou van in kroeg kuier) maar dit sal gesensor word.

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Gelukkig het ek 'n man wat by die huis drink.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.