• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek moet net hierdie met julle deel...

Started by Angelica, November 20, 2011, 03:48:13 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

elle

Lox

Ons het in Duitsland ook goed by 'n padstal gekoop waar die blikkie met geld op die tafel staan. seg ek toe vir die vrou, hier in RSA sal hulle die geld vat en produkte en die tafel en sambreel ook. .

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dankie Ellé, vir jou wonderlike inset op die forum.  Ek lief jou matertjie.

Toe ons in NZ was kon jy ook orals op die kleinhoewes, so groente koop.  Vir ons van SA was dit 'n wonderlike ervaring. 
Dit wys jou maar net, daar is nog eerlike mense.
Om te weet is om te verstaan.