• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Pollux het gepraat...

Started by Angelica, November 20, 2011, 08:44:26 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Hoekom mans vuurwapens bo vroue verkies:

* Jy kan jou ou .45 vir 'n nuwe .22 inruil.
* Jy kan een by die huis los en 'n ander saamvat as jy gaan jag.
* As 'n pel se wapen goed is, kan jy hom vra en hy sal jou dit laat toets.
* Jou no. 1-wapen is nie jaloers as jy 'n tweede aanhou nie.
* Vuurwapens bly altyd by jou, al is jou ammunisie klaar.
* Vuurwapens werk dieselfde, al is dit ook watter dag van die maand.
* Vuurwapens gee nie om as jy gaan slaap nadat jy hulle gebruik het nie.
* Jy kan 'n silencer op jou wapen laat sit!

Giggel ek heerlik vanoggend oor hierdie deeltjie van Pollux se lekkerllees hierdie Sondag in die koerant.
Dankie Pollux.  Van toentertyd af geniet ek jou segoed. 
elle

PM

#1
Dankie Ellé, dat jy Pollox se sêgoed kom deel het.   :toothy4:  Ons koop nie die Rapport nie en ek geniet dit as jy lekker nuus aandra. 
Om te weet is om te verstaan.