• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

vir vis

Started by adele, November 19, 2011, 08:49:49 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

ek het nie hoeveelhede nie maar die volgende maak 'n heerlike sous vir vis

rasper 'n ui en druk die vloeistof uit
rasper 1-2 groot agurkies
meng dit met 'n koppie mayonnaise
voeg 2-5 ml sout by
peper na smaak
gemende kruie of
knoffel-en-kruie
adéle  :grommit:

PM

Dankie Adéle, dit klink net na die ware jacob.  :love7:
Om te weet is om te verstaan.

PM

Ek het dit so pas gemaak en dit is heerlik. :love7:
Om te weet is om te verstaan.