• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

slaaptyd

Started by adele, November 19, 2011, 08:01:05 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

hoor ek buurtannie vanoggend vertel, sy was gisteraand so moeg, sy het die son met klippe gegooi sodat hy moet gaan slaap sodat sy ook naar bed toe kan skuif.
adéle  :grommit:

Lox

in ons jong dae was dit die jong getroudes wat die son in die somer met klippe gegooi het sodat dit donker kan raak..........
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

 :icon_biggrin: dan het die ou omies wat so 'n jong bokkie gevat het, op die stoep gesit met sy kop in sy hande en 'n groot sug...
"ag jaaaaa, daar sak hy alweer!"  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Whaaaa...  simpel vroumens wat 'n ou bok vat wat aand na aand met sy kop tussen die hande sit en sug.
elle

PM

Hê-hê Ellé, dit is makliker om jou eie baas te wees.  Geen huisskoonmaak nie,  koskook, skottelgoed of wasgoed was en stryk nie!    :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.