Verstaan ek ook nie Fôkkôlie nie! As jy jou werk doen is dit nie goed genoeg nie, ek was nooit vertel ek moes 'n gedagtes-lesser wees nie. Nou ja, met my kristal-bal in vir diens het ek toe die einste gedagte gemis, en word toe daarvoor gewaarsku, per mond en 'n week later per epos.
Die Fôkkôlie gedeelte, is toe ek wel iets doen deur ander se gedagtes te lees, let wel die balletjie is nog in vir diens, was dit ook nie goed genoeg nie, en word daar weer 'n epossie vir my aangestuur. Elkgeval nou nie
te veroorsaak nie, is gelukkig druk besig om my "Giggel tee" te drink.
Sussie sê toe nou, die ding staan so, dis seker die enigste wettige manier om "Sceletium" in te kry...Nou soek ek die plantjie
So moenie te veel komkommer as jy fôkkôlie hier van verstaan nie. Dan maak dit twee van ons.
Maar is ek nog gelukkig want giggel tee, maak die hardste woorde na jelly klink.