• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Jou vrou en myne..

Started by Angelica, November 11, 2011, 07:25:53 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Die seuntjie sit eenkant en huil troosteloos na 'n helse pak van sy ma af.
Pa vra:  Wat is fout, seun ?
Seuntjie :  Ek kan nie meer jou vrou se nonsens vat nie.  Ek gaan nou my eie soek.
elle

PM

O hallie ha!   :sign10: 
By ons gaan dit ook so.  As die kinders presteer is hulle myne, as hulle droogmaak is hulle Hannes se "jou kinders".  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.