• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skooltoe

Started by Lox, November 11, 2011, 04:07:39 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Die ma maak haar seun wakker en se hy gaan laat wees vir skool.
Hy se toe hy gaan nie skool toe nie.
Sy ma vra hom om haar 2 redes te gee hoekom nie.
Hy se toe eerstens die kinders hou nie van hom nie en tweedens ook nie die onderwysers nie.
Sy ma gee toe 2 goeie redes hoekom hy moet gaan.
" Eerstens, jy is 62 jaar oud en tweedens jy is die skoolhoof."
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Angelica

Giggles.. en daar voel die ou dit aan sy eie bas.
elle

PM

Ja nĂȘ, nou is dit nie meer lekker by die skool nie.   :dontknow:   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

ek was ook nie juis lief vir skool nie, is nou 2 de keer bly ek maak klaar met skool, eerste keer op 18 nov 1076 toe ek klaar matriek geskryf het en nou 2 de keer wat ons jongste seun een van die dae matriek klaar skryf.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

As dit ook nie vir al my kinders was wat matriek geskryf het nie, sou ek ook nooit daar kom nie.   :icon_biggrin:
Dit is egter nie matriek wat my pla nie, dit is al die nuwe tegnologie wat my laat hunk-e-punk.  'n Mens dink net jy het een onder die knie, dan kom die ander met 'n snelspoed verby.  Waar is die dae toe die grootste uitdaging die parafienlamp was. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

Gesels vanoggend met my broer. Sy dogter is st7. Sys ernstig oor haar skoolwerk. Die eksamen rooster en hersiennings rooster is op die yskas geplak. In daardie tye wil sy nie gesteur word nie.

syt Sept vakansie by my suster gekuier en haar skoolwerk saam geneem en elke middag geleer. Toe wil my sus dit effens breek en hulle doen dinge saam en sy kom nie by leer uit nie, sal sus later uitvind niggie leer skelm in die nag as die ander slaap.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ons meisiekind was so ernstig oor leer.  Sy het altyd gekla dat sy haar dood leer en nie goeie punte kry nie, maar die ander wat altyd jol en sokkie en vliek, hulle kry beter punte.
Dit het vir haar vrugte afgewerp toe sy kollege toe is en toe sy later haar graad deur Unisa gedoen het.
Sy is vandag nog so pligsgetrou. 
Om te weet is om te verstaan.