• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hulp met die forum se funksies

Started by PM, November 11, 2011, 05:45:47 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Aan nuwe lede wat nog onbekend is met die forum.

Dit is baie raadsaam om die "help" skakel wat op die blou balkie lê, net onder die "news" te klik en die forum se funksies daar te lees. 

Die eerste keer wat ek aangeteken het op 'n forum,  het ek soos 'n indringer gevoel en het ook dae gesit en lees hoe die ouens met mekaar klets, voordat ek die moed bymekaar geskraap het om ook "iets" te sê.

Liewe nuwe leser, ons is goeie vriende wat sit en wag om jou welkom te heet.  Kom gesels saam, plaas nuwe onderwerpe wat jy wil bespreek, vra hulp waar jy sukkel.  Ons wil jou graag verwelkom hier.  Kom wys jou gesiggie.   :love7:  :hello2:

Om te weet is om te verstaan.