• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

boereraat

Started by Lox, November 09, 2011, 03:26:34 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Boereraat



Twee boere loop deur 'n veld.

Een van die boere hurk by 'n bol beesmis, druk sy vingers daarin en smeer dit oor sy lippe.
"Sif ou, hoekom de vrek  doen jy dit?", vra die tweede boer.
"Ek het gebarste lippe" antwoord hy terug.
"So help dit daarvoor?" vra die eerste een weer.
"Nee, maar dit keer dat ek my lippe aflek"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ag siestog, hy klink baie desperaat!    :icon_biggrin:  Warm beesmis is daar om 'n ou se voete warm te maak!  Eish!
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Klink soos die Van Helsdingens...

elle