• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

My baba(tjies)

Started by Chichi, November 01, 2011, 11:31:27 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Chichi

Okay so hier is my nuwe en groot baba. Die groter een is Kratos, dit is my eerste yorkie, hy is amper 2 jaar oud nou en weeg so 4 kg. hy is eintelik nogals klein maar die nuwe hondjie laat hom baie groot lyk.... Die klein swart enetjie is ook 'n yorkie, sy naam is Diego, hy is nou 8weke our en weeg so 960gram.
Ek is baie liefie vir albei van hulle.





*The one and only AWESOME-EST


Meraai vannie Baai


Fransi


Chichi

*The one and only AWESOME-EST


Angelica

Oeeee... maar dis dierbaar!!
Maar los hulle baie stukkende skoene en kussings en bolle ?
elle

Chichi

Haha ag nee nie rerig nie, skoene word in die kas gebere en die kas word toe gehou. En hulle kou nie kussings nie, net tediebere en hulle het elkeen hulle eie ene so dits heel okay, en die groot een doen al sy besigheid buite, die kleintjie leer nog, maar hy vra al om uit te gaan en ek het eersgister laas 'n bollie in die huis gekry. so dit is heel okay. maar dit harde werk om hulle so goed te train, want terwyl hulle so klein is moet hulle op die minste elke 45 minute uitgevat word om jou huis heeltemal skoon te hou.  My broer bly darem hier, hy is nie regtig geskik vir werk en so aan nie want hy siek, so hy vat die hondjie uit wanr ek nie hier is nie. En dan slaap hulle albei 10uur en dan vat ek hulle tussen 5 en half 6 uit vir oggend pipi, dit hang maar af hoe laat hulle wakker word en my wakker maak.
*The one and only AWESOME-EST


Lox

jou draak baba word seker ook nou al wakker na die winter of reeds baie aktief?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Pragtige goetjies.  My dogter het ook so 'n langhaar bolletjie wol wat drie babatjies het.  Amper kom ek huistoe met een.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehe aag dits oulik!!

Lox: my draakbaba is wakker ja! en goed aan di gang, sy het laas week alreeds eiertjies gele en toe blaas sy vir liefie toe hy hulle probeer uithaal, toe druk enk maar my hand in die hok en haal hulle uit terwyl sy vir my sit en loer. Die eiertjies is nie bevrug nie so mens moet hulle weg gooi. Toe voer ek vir haar 'n lekker vet kakerlak want sy was so soet toe ek haar babatjies gevat het.
*The one and only AWESOME-EST


Lox

hoekom eiers wegvat wat nie bevrug is nie
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

Want sy beskerm hulle en try hulle broei... sy weet nie daar nie babatjies binne die eiers nie Loxi
*The one and only AWESOME-EST


Lox

jy braai seker nie die eiers in die pan nie?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

haha nee, dits net eier doppe met lug in. haha
*The one and only AWESOME-EST


Lox

dan skiet hulle soos popcorn
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

Loxi jy trek my been ne? nee ek haal hulle uit die hok en dan gaan hulle asblik toe! hehe hulle is anyway baie klein, so groot soos speckled eggs (daai wat die candy coated chocolate is met 'n jelly centre) so hulle sal mens nie baie vol kan maak al is hulle bevrug nie
*The one and only AWESOME-EST