Author Topic: Neem ASSEBLIEF kennis  (Read 8283 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Neem ASSEBLIEF kennis
« on: October 26, 2011, 09:18:44 AM »
Laat een bliksem weer vir my sê ek is vet!
Ons almal raak swaarder soos ons ouer raak, want daar is al hoe meer en meer inligting wat ons inneem.
DIT WIL Sê : Ek is nie vet nie.
Ek is net flippen intelligent, al die inligting het net afgesak na die res van my liggaam, omdat my kop nie alles kon inhou nie.
Dit is my storie en ek bly daarby!
En as ek gewig verloor, gooi ek inligting weg!!!

 
 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Neem ASSEBLIEF kennis
« Reply #1 on: October 26, 2011, 11:26:08 AM »
Mooi Naas, nou weet ek ook wat om vir die mense te sê wat vir my wil kom vertel ek is vet!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Neem ASSEBLIEF kennis
« Reply #2 on: October 26, 2011, 07:08:17 PM »
Ahhhh.... so dis van al die INLIGTING en nie brood nie dat ek so gewig optel.
Moet se, ek het heelwat kursusse gedoen die jaar.
Dankie Naas, ek sal jou ewig dankbaar bly dat jy my selfbeeld weer op koers gekry het.  Die ding was heeltemal weg toe my kennis so afsak.
Dit bring my by die gevolgtrekking;  alle dunnetjies is nie so skerp nie.
elle

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Neem ASSEBLIEF kennis
« Reply #3 on: October 26, 2011, 07:08:41 PM »
... en nou sal ek moet koes...
elle

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: Neem ASSEBLIEF kennis
« Reply #4 on: October 26, 2011, 11:30:00 PM »
haha ek is dan baie slim jong
*The one and only AWESOME-EST


Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Neem ASSEBLIEF kennis
« Reply #5 on: October 27, 2011, 09:14:39 AM »
Hoekom dink julle dra dunnetjies G-string en tangas? Want hulle het te min verstand om koud te kry en het niks om weg te steek nie.
KOES!!!!  KOES!!!! KOES!!!!  :angel8: :angel8: :angel8:






 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Neem ASSEBLIEF kennis
« Reply #6 on: October 27, 2011, 04:52:27 PM »
 :icon_biggrin:  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: Neem ASSEBLIEF kennis
« Reply #7 on: October 27, 2011, 11:19:29 PM »
haha dra net dunnes g-strings en tangas? 
*The one and only AWESOME-EST


Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Neem ASSEBLIEF kennis
« Reply #8 on: October 28, 2011, 06:20:02 AM »
Jaaaa! Die ander dra dit nie, hulle kamofleer dit.   :bootyshake:  :hello2:







 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Neem ASSEBLIEF kennis
« Reply #9 on: October 28, 2011, 07:22:24 PM »
Hoe kleiner die stukkie materiaal, hoe duurder, en meer gesog, word dit.
Ja wel, Naas, dit is nie net uitsluitlik vir dunnetjies nie.
Ons groter dames voel heel gemaklik met daardie strepie materiaal. Super koel en super cool.
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Neem ASSEBLIEF kennis
« Reply #10 on: October 29, 2011, 05:12:37 AM »
Die prys van onderklere is belaglik.  Ek moes gister die voorbeelde op die 120gr papier gaan afhaal,  toe sommer by Woollies ingeglip om vir my huishoudster 'n buustelyfie te koop.  'n R100.00 vir 'n 34B!  Niks "fancy" nie.  Op pad uit, by die uitverkoping rak, sien ons 'n gekante nommertjie, die regte grootte, prys R150.00 afgemerk na R41.00 en wraggies, toe ons mooi kyk sien ons dit het haar naam op.   :icon_biggrin:
« Last Edit: October 30, 2011, 04:19:39 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Re: Neem ASSEBLIEF kennis
« Reply #11 on: October 29, 2011, 07:56:54 AM »
ek is darem dankbaar ek hoef nie elke dag met daai dubbelloop slingervel ingespan te word nie.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: Neem ASSEBLIEF kennis
« Reply #12 on: October 29, 2011, 08:55:53 PM »
hehe ek koop my uhm my slingervelle by temptation, hulle nie so duur nie en dit mooi goedjies en dit hou lank. maar nou ja, ook niks onder R150 nie
*The one and only AWESOME-EST