• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

PM en die Drukkers...

Started by Angelica, October 24, 2011, 07:29:19 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Morning...
Vandag gaan PM met ons Skriffels na die Drukkers... 
Sterkte PM.  Ons hoop jy kry nie te veel huiswerk nie!!
Aan almal,  mag julle 'n wonderlike week beleef.
elle

PM

Dankie EllĂ©.  Ek hoop jou week is vol mooi en lekker dingetjies. 
Ons sal vandag sien waar is foute wat reggestel moet word.  Ek het my bes probeer om dit wat ek met die blote oog op die skerm kon sien, uit te sorteer.  Voorwaarts! 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Weereens baie dankie vir al jou moeite, ek hoop alles verloop nou glad.

Trapsoetjie

O is dit sulke tyd eish@sterkte.com vriendin.

:wave: Vandag is die eerste dag van die week, wat ons nooit weer oor sal kan doen nie, daar is geen "doenweeroorknoppie" nie. So doen wat jy doen met liefde en geluk in jou hart, dan kan en sal jy nooit jammer wees oor wat jy gedoen het nie.  :toothy4:

Met  :love7:

van  :angel12:

PM

Ag tog, ek sal eers more kan gaan.  Dit gee my darem nog 'n kansie om weer deur alles te gaan, net vir die wis en die onwis.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.