• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vlieg

Started by PM, October 21, 2011, 03:57:22 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Vlieg

Jy speel met my
tart en terg my
trap en lek my

Vlieg,
as jy weer kom sit
maak ek van jou 'n lê!
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

As ons maar net so rats met die vang of klap kan wees as daai vlieg met sy vlerke.
Horribale ding wat sy vuil bek en pote op alles kom los.
elle

PM

Die kompos wat ons in die tuin ingewerk het, het al wat 'n vlieg in die area is hierheen gelok.  Sulke lastige goedjies wat klou en kleef en stadig oor jou stap!  Hulle het sulke seekat suiertjies aan hul pootjies wat vassuig en dan voel dit asof hulle tongetjies het soos 'n bloedsuier vlermuis wat jou wil oplek.  Ek het al van 'n paar vlieë wat op my kom sit het, lê's gemaak.   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.