• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

bumper sticker

Started by Lox, October 20, 2011, 09:27:42 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Ek sien gister 'n kar in Lydenburg met 'n bumper sticker op wat se: "Ek mis Gauteng". Toe breek ek sy venster, steel sy radio en los n brief wat se: "Ek hoop dit help, groete Gauteng"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

Hiehiehiehie..... ironies en tog pynlik waar ou Stoffeltjie  :headbang:

PM

Gauteng se nommerplaat is mos GP.  Gangsters Paradise.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehehehehehehehe dit is mos hoe dit hier gaan
*The one and only AWESOME-EST


Naas

Gauteng se nommerplaat is mos GP.  Gangsters Paradise.

Die nommerplate is met rede gekies.
GP - groot potholes
WP - wye potholes
NP - nog potholes
EP - enorme potholes
FS - Flippen Slote
En julle dink dus uit die duim gesuig!

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Ek bulder alweer onvroulik. Die ene gaan ek steel  :evil6:

PM

Ek en Naas het vanoggend 'n binnekringgesprekkie gehad.  Hy seg mos hy kla nie, want sy vrou slaan hom, toe vertel ek vir hom sy moet hom goed bydam (natuurlik die b-woord gebruik) want hy wil mos nie vir my kom kuier nie. Nou-ja, hier kan julle nou sien hoe bang is Naas vir 'n gat. 
Om te weet is om te verstaan.