• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Stoute Glip

Started by PM, October 20, 2011, 11:27:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

'n Duisend voetjies om te was
en ook soveel skoentjies om te pas.
Gelukkig is daar net twee ogies en 'n mond
en een gesiggie  al te rond.

Jou stoute kabouter.
Hoeveel keer moet ek vra
om asseblieftog skoene  te dra.
Dit is nie maklik nie,  om nog  'n
duisend  sokkies ook te was nie.

As jy nie nou luister nie Glip,
gaan ek jou voete afknip,
dan lyk jy net soos jou nefie Flip.
Om te weet is om te verstaan.

Marion

Baie goed! Jij hebt er iets moois van gemaakt! :hello2:
Liefs,

Marion

Angelica

elle

PM

Wow, ek het jou nie hier verwag nie Marion.  Baie welkom en dankie vir die kommentaartjie.   :love7:

Dankie Elle, dit is die begin van my "duisendpootreeks".   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :icon_biggrin: nou het ek lekker gelag. Pittig geskryf.

PM

Om te weet is om te verstaan.