• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Daar diep binne...

Started by PM, October 11, 2011, 07:12:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Daar diep binne, of agter die masker, skuil soms 'n deel van menswees, wat nie met die blote oog gesien kan word nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Nou praat jy maatjie. Nou praat jy.





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Fransi


Angelica

Wel, jy wil ook nie altyd jou diep binneste aan die buitekant dra vir almal om te sien nie.
Soms is dit beter so, want mense kan soms geniepsig wees.  Oordeel en veroordeel en maak skuldig sonder om die ware toedrag van omstandighede te ken.
Nee wat, dis beter om maskers te dra.
elle

PM

Dit is die waarheid Ellé.  Om te weet is om te verstaan.  Ons sien mense voor die kop, maar nie in die krop nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Julle woorde st(r)eel 007 se hartsnare en die mandjie lag oopbekkie  :book1: :notworthy:

PM

Ons is bly 007 is weer aan die wegdra.  Ons het jou gemis en ek ys om te dink jy gaan weer binnekort.

Mense dra maskers en bou Jerigo se mure om hulle om seerkry te vermy.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Ek stem saam, ja mense bou maskers, maar nie almal het maskers voor almal nie.... soos, die mense wat maskers dra dra hulle want hulle vertrou nie dat jy hulle sal aanvaar vir wie hulle regtig is nie, maar voor hulle geliefdes is hulle net hulle en gaan maskers nie
*The one and only AWESOME-EST