• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

spreekkamer

Started by Lox, October 09, 2011, 11:21:35 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Koos werk by 'n dokter as skoonmaker.

Dokter vra Koos moet 'n ogie oor sy pasiënte hou want hy moet uitgaan.

Volgende dag vra Dokter vir Koos:  "En hoe het dit gegaan?"

Koos:  Daar was 3 pasiënte, een het gehoes en ek het hom Benylin gegee"

Dokter:"  Goed so Koos, en die ander?

Koos:  "Die ander pasiënt het gekla oor allergie en ek het hom Allergex gegee".

Dokter:  "En die laaste pasiënt?"


Koos:  "Dit was 'n vrou, sy het ingekom, kaal uitgetrek en op die ondersoektafel gaan lê en gesê:  "Ek het vier jaar laas 'n man gesien".

Dokter:" O, bliks@m Koos en wat doen jy toe?"   Koos:  "Toe gooi ek EyeGene in haar oë!"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

hahahahaha darem kon hy in haar oe kyk
*The one and only AWESOME-EST