• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Weermagliedjies

Started by Naas, October 06, 2011, 04:36:10 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Dalk sal ou weermagliedjies ook hier inpas. As dienspligtiges het ons nogal baie gesing. Uit die aard van die saak nie altyd baie skoon nie...

Die army se... (op die Padda se wysie)

Die army se kos is kwaliteit Aham!  (3X)
Die wurms loer by die koolkoppe uit Aham aham aham

Die army se boots is kwaliteit Aham   (3X)
Jou tone loer by die sole uit Aham aham aham

Die army se jeeps is kwaliteit Aham   (3X)
As die baas inspring spring die enjin uit Aham aham aham

Die army se sop is kwaliteit Aham   (3X)
As jy drink kots jy jou longe uit Aham aham aham

Die army se girls is kwaliteit Aham   (3X)
Hul vry en kap dit die heelnag uit Aham aham aham

Die army laaities is kwaliteit Aham   (3X)
As ons gaan veg gaan die terries skyt Aham aham aham.

Our Sargent Major.

Our Sargent Major jump from seventy thousend feet (3X)
And he ain't gonna jump no moooore

Glory, glory what a hel of a way to die (3)
And he ain't gonna jump no moooore

They scratch him from the target with a piece of two by four (3)
And he ain't gonna jump no moooore

Glory, glory what a hel of a way to die (3)
And he ain't gonna jump no moooore






:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Ag liewe aardetjie ek het GANIET in oorgawe!! Kliphard saamgesing  :notworthy: :love7: :icon_salut:

PM

Dankie vir die deel Naas, dit was lekker om saam te sing.  Is daar nog?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Die ou grysmassa tussen die klankhorings se vertakkings is al so baie dat die woorde verdwaal in die gange.
As hulle ontmoet sal ek hulle kom voorstel.






:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Naas

Hitler, had only one left ball.
Himler, had two but very small
Gimler are very simler
but poor old Goball had no ball at all.

ta taaaa ta ra te tatata
Ta tera, ta tera, ta taaaaa




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai


PM

Dit is verbasend hoe woorde kan "awal".  Soek jy dit is dit weg, kry jy dit is iemand anders besig om te praat. Soek jy dit weer, is dit weer weg.   :icon_biggrin:

Sorg dat jy pen en papier byderhand het, net vir wanneer die ontmoeting weer plaasvind.   :icon_biggrin:

Om te weet is om te verstaan.