• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

In jou hande

Started by Trapsoetjie, October 05, 2011, 11:32:28 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

In jou hande

Met stukke in jou hand!
Staan jy voor my deur!
Bloed drup, skeur die band,
solank jy jou sin kry!

Trane loop waar my hart eens was ~

:angel12:

PM

Goed geskryf Trappies.   :love7:

Kyk na jou tweede versreël. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Sjoe. Min woorde, baie gese.
Hoop daar's troos vriendin.







:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Trane loop waar my hart eens was ~  Hierdie paar woorde skep 'n geweldige leë gevoel.
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Dankie PM, het hom reggemaak. (geweldige leë gevoel) Dan het ek geslaag met wat ek wou sê.

Dankie Naas, ja wat troos is daar altyd.

Lief julle tweetjies stukkend!

:angel12:

PM

Marion kuier hier (uit Holland) en sy geniet julle werk geweldig baie.  Sy sê ook dat skryf vir haar 'n wonderlike uitlaatklep is. 
Jou gedig skep werklik daardie ongelooflike "leë" gevoel en ek wens ek was daar om jou net 'n lekker stywe drukkie te gee.  Lief jou ook en mis jou eindeloos!
Om te weet is om te verstaan.