• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Silikonmens

Started by PM, April 21, 2011, 07:30:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek kry 'n briefie van Stof waarin hy my waarsku dat hierdie mens nie 'n regte mens is nie.  Seg hy vir my,  dit is 'n silikonmens.  'n Kuberwese. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Vir my verskil silikonmens van kuberwese.
Silikonmens is daai een wat lyk of haar babas se natuurlike impulse deurmekaar geraak het en hulle geblaas het stede van om te suig. 'n kuberwese bestaan weer net uit elektriese impulse.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Jy het natuurlik weer in die messelaai geslaap!   :icon_biggrin:  Praat jy nou van Dolly  Pramton Parton?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

As jy bedoel Bowser van Sh na na na naaa se ma, Ja.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Hene mens, maar jy grou darem nou diep in die verlede.  Dit was daai tyd toe Oom Paul nog vir Diggers skrumskakel gespeel het.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dit is nou een ding - julle kan speel met die abc soos ek nog min ander plekke raakgelees het  :love7: :hello2: :book1:

Assie

Ons tv op die plaas is so oud, Haas Das lees nog die nuus.

:mumum:

PM

en Brakkenjan verdedig nog sy koningin.   :angel7:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Assie, ek stuur nuwe TV saam met Wouter se koeriermannetjie. Hy moet sommer dit installeer ook so gee tog vir hom 'n koppie moer terwyl hy daar is.
Nogal aantreklike outjie en ongetroud.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Assie

Ek wag vir hom.
Stryk solank my G-string vir die okasie.

:mumum: