• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Choklit moes tert

Started by Naas, October 03, 2011, 12:07:31 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

1 Pakkie Romary Creams (Mint of Chocalate)
1 Blikkie Caramal
500 ml room
1 Boksie Chocolate Instant Poeding
1 verdomde 200g Slab Chocolate (Met of sonder neuter)

Moer die koekies stukkend
Vryf botter tot loperig en gooi by die gemoerde koekies in 'n gelyk bak.
Room en Poeding geklop tot hulle inkom.
Voeg die Caramel by daai
Meng dit deurmekaar
Gooi dit in bak op die gemoerde botterkoekies
In skoon bakkie smelt bietjie room en choklits
Gooi alles bo-oor die mengsel. Stol in yskas.
As jy klaar is bel 087 928 3910 sodat ek kan kom help eet








:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

En in 'n japtrap: ou eet sewe, van nege tot agt  (nie een twee drie nie)  three nine ten.

Magret verjaar vandag, ek sal haar die resep gee Naas. 

As jy gaan saamspeel met die nuwe resepteboekie, dan kan dit net so verskyn, woord vir woord. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Oe lekkkkkerte lekkkerte!!!


Meraai vannie Baai


Naas

Net seker maak dat dinge reg verloop.  My nommer het verander na 060 962 9084.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Naas

Regtig. Hier tert is soooo lekker dat ek dit glad nie mag mis nie. Ek mag dit nie self maak nie want terwyl ek dit maak vrek ek al van die suiker.
Dan sal hulle daar op my grafsteen skryf "daai tert het sy dood veroorsaak"

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Hahahahahaha. Amper verstaan ek verkeerd  :icon_bigsmurf: :headbang:

Naas

#8
Dis tert en koek wat my lewe vervloek! !!!

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Nou gee ek helemal op en bulder maar onvroulik voort  :toothy4:

Naas

Skuus. Sien nou die verdomde foon se speltoets het my woorde verdraai.

Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ag troos jou salig daaraan dat jy nie die enigste een is nie. 

Ek wonder of dit sal help as 'n mens die Afrikaanse speltoets saam aflaai.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek voel partykeer ek kan die blessit foon weggooi.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

My rekenaar "neukenaar" neuk met dieselfde ding.

Skuus Trappies!
Om te weet is om te verstaan.