• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Om die forum familie aan te moedig

Started by Ah Willa, March 10, 2012, 09:19:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

PM  ek het nou 'n gedagte wat ek wil voorstel.  Maar jy kan die voorstel nou implementeer of verwyder  :wav:


Daar is so baie skrywers se eie hoekies - maar heelwat is sommer leeg en party het net hier en daar 'n ietsie vir die oog   :glasses9:


Mens kan mos die huisies se orders rondskuif dan nie???

So hierdie is die voorstel

Die een met die meeste gehalte plaasings, se huisie word na heelbo geskuif  en die een met die minste natuurlik na onder en tussen in is dit van minder na meer van onder na bo

So as ek my huisie graag bo wil sien, moet ek gereeld kom deel - want is ons nie juis hier om te deel en bymekaar te leer en groei nie ... ek tog dis wat ons doen.

Ons moet ook almal aanmoedig om elke dag 'n ietsie by elkeen se huisies te gaan lees ... en 'n woordejie na te laat .. want anders hoe gaan ons weet wie is wie en hoe en wat om van mekaar te leer .... 


ek tog maar net  :sign10:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Vir my is dit net so lastig om tussen al die name deur te soek as ek by iemand 'n glasie wil gaan  bedel. 
Ek dink ook ek sal die huisies wat leegstaan verwyder, dan kan lede weer vra vir 'n huisie wanneer hulle gereed is om werkies daar te plaas.
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Ek hoop almal kom vul hul huisies gou met woorde - want dis mos hoekom ons hier kom kuier  :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w