• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Jou dief

Started by PM, June 30, 2012, 06:40:02 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Hiehiehie, lag alweer van vooraf:

Hannes Smit, sonder die h.
Tannie meen Annes Smit?
Nee! Nie Anus Smith nie.

:toothy4: :`ip2:

PM

Jy sal nou nie vir my glo as ek vir jou sê dat 'n paar weke gelede die reservoire weer sy gat gesien het nie!  Hulle seg dat weerlig nie twee keer op dieselfde plek slaan nie!  Seg wie!!!!!!
Wanneer gaan dit nou tot einde kom?
Om te weet is om te verstaan.

PM

. . . en niemand simpatiseer met my nie,   :crybaby2:   of het niemand gelees nie?  Hoe gebeur dit dat die reservoir sy inhoud twee keer in vier jaar verloor, en dit deur ons huis?   


Lag ek ook maar vir myself met die "sonder die ha", het nie mooi gedink nie.   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

adele

liewe liefste Petra? jy is seker nie ernstig nie? Het daai waterpyp se stroom weer deur jul huis gevloed?  :dontknow: :crybaby2: :dontknow: :crybaby2:
adéle  :grommit:

PM

Ja sowaar my lief vriendin.  Juniemaand hierdie jaar toe gebeur dit weer.  Gelukkig was die skade nie so geweldig soos die vorige keer nie. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

My foto's is te groot, ek sal by iemand moet gaan kers opsteek om dit kleiner te maak. 
Om te weet is om te verstaan.