• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Uitdaging

Started by PM, June 26, 2020, 04:44:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

dankie lief Raaitjie xx
adéle  :grommit:

PM

Dit is pragtig geskryf, en ja voorwaar, dit dra jou stempel liewe adele.   :love7:


Julle moenie dink ek is so skaars omdat ek 'n keuse het nie.  Hier by ons het dit woes gegaan.  Ons het ons eie "losie" hier: 
Kragteloos
Waterloos
Leweloos
en dit als maak mens lusteloos!  Nou is ons nog drankloos ook!  Nou is dit tyd vir skop en donder.   :crybaby2:


Ek probeer ook nog vir Andre in die hande kry. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Sterkte mater. Die onsinnige reels maak mens moerig sonder twyfel  :pottytrain5: