• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoenderlewertjies in room

Started by PM, March 30, 2011, 03:53:31 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 10 Guests are viewing this topic.

PM

Braai 'n groot ui in baie botter met knoffel en speserye.
Voeg nou die hoenderlewertjies daarby,  braai totdat dit nie meer rooi is nie. 
Gooi genoeg vars room oor om dit goed klam te maak.

Bedien dit op 'n lekker dik sny tuisgemaakte bruinbrood.
Dit is heerlik verby.

Wenk:  Hoenderlewertjies moet nie oorgaar gemaak word nie. 
Om te weet is om te verstaan.