• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Spoedige herstel vir ons geliefde Adele

Started by Meraai vannie Baai, November 04, 2021, 04:22:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ons matertjie verkeer op die oomblik horisontaal na 'n klein (haar woord) mediese ingryping met die skalpel. Sy het belowe sodra sy op en aan die gang is, kom sy weer met haar liggie deur die forumgange dwaal. Gou-gou gesond word lief matertjie van ons. Mis mis mis jou.
:love7:

Antjie Patat

Gou gesond word Adele! Ons dink aan jou xxxx

PM

Ek is verlig dat dit 'n "klein ingrypingkie" is en hoop jy sal sommer gou weer op die been wees Adele.  Die gange klink hol sonder jou!   :wave:
Om te weet is om te verstaan.