• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kompetisie vir die beste eenpotgereg.

Started by PM, February 21, 2013, 12:21:36 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hartlik geluk Raaitjie en Outop.   :hello2:

Baie dankie Mevrou Squisita (Terry) vir die kompetisie en al die tyd en aandag wat jy daaraan spandeer het. 
Dankie ook vir die prys wat jy geskenk het.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

 :love7: WOW! Dit is wonderlik. Duisend dankies Terry. Ek het Outop 'n klapsoen en drukkie gegee. Weens die onkoste verbonde om dit in Australia te kry, wil ons graag die pragtige prys skenk aan die forum vir 'n volgende kompetisie.  Wil saam met PM laag buig vir jou tyd, aandag en die uitdaging. Ons het gisteraand weer gesmul aan Outop se  'Eenpot-Squisita-Seekos-Braairys'  :icon_biggrin:

PM

Nou is dit my beurt om te sĂȘ WOW!  Baie dankie Raaitjie. 

Jy en Outop kan die volgende dis kies.  Terry kan die nuwe datums kom vasmaak.  Nogmaals baie dankie.
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Geluk Meraai en Outop!!
Ek het daai prentjie van die gereg gesien. Dit lyk soos my kinda food.
Hier by my het die kokkerot-kolonie nog nie getrek uit die stoof nie. (Sjjjt, ek gaan nou nie se dit is omdat ek nie eens sout en peper van mekaar kan onderskei nie.)
Sal maar die kinders vra om dit te maak en my te nooi..
elle

PM

Lekker om jou raak te lees Angelica.  Goeie nuus, Raaitjie het gevra die geskenkie moet gaan vir 'n gedigkompetisie en Terry seg sy is eens.  Sy sal die aankondiging kom doen, jy kan mos die mooiste gedigte skryf.  Ek trek my stoeltjie nader. 
Om te weet is om te verstaan.