• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Botswana - vic falls 11 A

Started by Lox, July 05, 2011, 10:44:31 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Deel 11

Dinsdag oggend en ons slaap vanaand nog een nag ( 3 de nag) in Livingstone.
Vandag wil ons met die helikopter oor die valle gaan vlieg en ook die valle aan die Zambiƫ kant gaan besigtig.

Foto 348A wys die spoedgrens in die dorp. Wat vir my vreemd is, is die Afrika tyd wat stadig is en die vinnige spoedgrens van 65 in die dorp teenoor wat ek in Europa gesien het, vreeslike vinnige "retrace" maar dorp spoedgrens van 50 en 30 in woonbuurte.
Hoe stadiger die lewe hoe vinniger die spoedgrens in die dorp? Ek het bordjies gesien wat eers 60 gewys het en toe dood geverf is en verander na 65.



349 A kragdrade is ook maar afrikastyl



350 K Nolene lyk baie bekommerd.




351 K die helikopter waarin ons gaan vlieg



3521K ons klim in, maar wie gaan die vliegwerk doen. Ek kry die middel voorsitplek, langs die pilot



352 K Faffa smile, hy glo hy gaan minder vliegsiek raak as in die vliegtuig.



353 K Nolene is steeds bekommerd want sy wonder nog wie gaan die masjien in die lug kry en hou, ons is immers in Zambiƫ......................wie gaan die pilot wees?????



353 K ons begin smile toe ons die Pilot uiteindelik sien.

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

#1
Aitsa!! Lyk die man dan so bekend vanmore??


mmmm ja jy sal maar tydjie moet wonder hoe lyk pilot toe.

PM

Baie interessante leesstof en mooi foto's.  Dankie Lox.
Om te weet is om te verstaan.

Lox

dan moet ek seker die pilot wys vir wie almal so bang was.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.