• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Sondag

Started by adele, August 20, 2021, 04:49:17 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

Kom vul my horison
met jul sang en lied
met note om aan My eer te bewys
want Sondag is vir My gemaak
sodat jul kan afsluit na die week
en by my voete stil kan raak.

©adéle theron

adéle  :grommit:

PM

Werklik, stil!   Dankie vir die deel matertjie. 
Om te weet is om te verstaan.