Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on August 20, 2021, 03:49:17 PM

Title: Sondag
Post by: adele on August 20, 2021, 03:49:17 PM
Kom vul my horison
met jul sang en lied
met note om aan My eer te bewys
want Sondag is vir My gemaak
sodat jul kan afsluit na die week
en by my voete stil kan raak.

©adéle theron

Title: Re: Sondag
Post by: PM on September 12, 2021, 11:58:38 PM
Werklik, stil!   Dankie vir die deel matertjie.