• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Forumterm

Started by PM, November 12, 2021, 06:25:14 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dit is hoekom ek nie wil hĂȘ jy moet stilbly nie Naas.  Ek kan die gedruis van die stilte nie hanteer nie!  :angel12:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Stilbly is ook 'n merske weggee van die geelbaadjie (of is dit groen?) Deel ek ons Meisiekindjie se  fotos van onlangse toekenning vir haar liefdadigheidsorganisasie aan my skoonsus. Week lange swye tot nou toe. Dan weet ek...mens gee jouself weg selfs deur te swyg. Eish.