• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die mot

Started by Assie, October 14, 2021, 06:10:59 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

'n Man loop in by 'n tandarts en sê, " Kan jy my help asseblief? Ek dink ek is 'n mot?"
"Jy het nie 'n tandarts nodig nie.", sê die tandarts, "Jy het 'n sielkundige nodig."
"Ek weet!" sê die man.
"Nou hoekom het jy hier ingestap?" vra die tandarts.
"Die lig was aan!", sê die man.

:mumum:

Trapsoetjie

Lekker lag ekke nou.

:angel12:

PM

 :icon_biggrin:  Ek wonder of hy weet hy ly aan 'n gesplete persoonlikheid.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Is dit dieselfde as 'n gesplete verhemelte?


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Amper so iets, maar 'n ou met 'n "gesplete vehemelte" is iemand wat baie skinder en as hy uitgevang word dan verander hy sy storie. 
Om te weet is om te verstaan.