• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dose vol stilte

Started by PM, October 13, 2012, 07:46:31 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

PM

Hê-hê, dankie matertjie.  Dit lyk nou eksie perfeksie.   :love7:

:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Die laaste reeltjie net vir jou geplaas soos wat jy hom het by die ander voorbeeld. Sonder hoofletter dat alles vloei en eindig met ...

Dit is 'n pragtige voorbeeld  :hello2: :notworthy: :book1:

PM

Jare gelede se pret wat ek oor die skouer van 'n nagkind lees.  Dit is al laataand, kwart over de rand van de piespot en ek sal nou moet gaan slaap.  More is 'n lang dag en dan is ek niks werd nie.
So groet ek dan nou vir ou Bacchus, my vriend tot na middernag, sien jou more my pal.   :wave:
O gaats, dit is klaar more, sien jou dan later!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Ou Koos wat hand in die sy onder die katel staan en wag vir sy deel van die rooiwyn deur niere filtreer.

:mumum:

Naas

Ou Koos is 'n geduldige ou.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Antjie Patat

it is al laataand, kwart over de rand van de piespot en ek sal nou moet gaan slaap
Mal hieroor