• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Maar iewers het ek guns gevind

Started by adele, August 16, 2018, 11:05:48 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

Maar iewers het ek guns gevind, soos Dawid van ouds
ek is net baie kleiner, in nederige sandsteen gebou
die sement tussenin, is die oneindige liefde van Jesus
Hy het sonstrale gaan haal, hul na my grot gebuig
en iemand gestuur, met liefde my daaruit gelei
wie is ek dan, o Heer, nietig ek, as dit nie was nie vir U
genade en verlossing en ek, 'n dissipel in die vreugde
van Hom wat red en lei, geen ander weg vir ons
as u voetspore nie, en halleluja, ons juiglied tot u eer!

©adéle theron
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai