• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die forum se begrafnis (?)

Started by Meraai vannie Baai, March 13, 2016, 07:22:17 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek voel darm al beter.  Dankie vir die ouens wat help duime hou het. 

My "neukenaar" willie vir my gatseggies gee nie!  Lyk my dit is die begin van die einde.  Toemaar, dit is net 'n grappie! 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

OOoooeee jy sal myse hart laat staan  :toothy4: sterkte mater. Dankbaar jy voel beter man!!  :love7:

PM

Ons moet nou begin lewe kry.  Facebook het ons oorgeneem!  As almal net met ons deel wat hulle op facebook plaas, kan ons weer lewe.  Waar lĂȘ jou liefde?
Werklik, as ek sien hoeveel mense nog steeds hier lees, dan staan ek verslae. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Seer waarheid! En ek self skuldig maar die drukkies en omgee, inloer en duimpies na bo, is daar vir wanneer die alleen jou wil opvreet. Soos wat dit lankal tussen ons was. Wie weet? Dalkies net dalkies herrys ons weer soos van ouds en kuier 'n paar verse en gesegdes tussen lyne.

PM

Ek is vol vertroue dat dit weer sal gebeur.  Gee net kans. 
Om te weet is om te verstaan.