• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

GPS

Started by Naas, November 17, 2013, 12:58:22 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Hoekom het die volgende mense in die groen dakkies beland?
Die hangman - Hy wou selfmoord pleeg toe verloor hy kop.
Die dominee - Hy wou sy vrou skiet toe is die koël deur die kerk.
Die slagter - hy het een dier te veel vermoor toe sien hy sy Abattoir.
Die surkisnar - hy het oor sy voete geval toe lag hy sy gat af.
Die Tandarts - Hy het te veel gedrink toe raak hy getrek.
Die Aardrykskundeonderwyser - Hy het verdwaal toe raak hy van sy GPS af.
Die Posbode - Hy wou huis toe gaan toe verloor hy die adres.
Die Politikus - Hy wou die waarheid praat toe verloor hy sy konstetusie.
Die Bedelaar - Hy't gebuk om sy plakaat op te tel toe slaan sy robot groen.
Die Blondine - Sy't gedink...
Die Student - Hy wou nie leer nie toe dop hy die toets.
Die Kroegman - Wou 'n einde maak aan sy lewe met 'n shooter toe beland hy onder die prop.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Pragtig Naas,  :icon_biggrin: dit sal beslis boek 3 toe gaan as jy toestemming verleen.  Ons maak weer so,  dankie vir die deel. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


PM

Lekker!  Ou goed, nuwe goed.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.