• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dringend... Resep asseblief

Started by Angelica, April 11, 2013, 02:19:56 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Daardie lees-storie werk vir jy.  Sodra ek wakker word skakel ek my leeslampie aan en gryp my boek.  Dit hou dwalende gedagtes uit en sodra ek weer vaak is slaap ek verder.  As jy die volgende dag moet werk is ek jammer vir jou.   :munky2:
Om te weet is om te verstaan.