Author Topic: Verdeelde gevoel  (Read 1721 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Trapsoetjie

  • Regular Members
  • Penkop
  • Posts: 657
  • Taranee, onse Beertjie.
Verdeelde gevoel
« on: July 07, 2011, 11:21:02 AM »
Verdeelde gevoel  

Met gemengde gevoelens
smeek ek na my hartswens.
In afsondering wil ek my hou!

Geniepsig is die woorde,
verby in ‘n sekonde.
Deur my skeur die skeiding!

Met ‘n rinkhalsdans tussen wil en moet,
word ek met ‘n glimlag begroet.
Is dit net my verdelings verbeelding!

©  :angel12:
« Last Edit: July 07, 2011, 11:29:52 AM by Trapsoetjie »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10714
  • Gender: Female
Re: Verdeelde gevoel
« Reply #1 on: July 07, 2011, 02:13:09 PM »
Mooi Trappies!  Ek is bly om te sien jy het nog ink!  Dankie vir die deel matertjie.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.