• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Blomme in die Weskaap.

Started by PM, August 21, 2016, 07:44:52 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

PM hier neffens ons is Die Eike gastehuis asook Goudini Spa, Grietjiesdrift gastehuis en  Slanghoek bergoord.

adele

Grietjiesdrift ... klink of ek daar kan tuis voel  :wave: 
adéle  :grommit:

Ans Botha

Oee dit klink so lekker en mooi. Somer is maar net lekker en mooi. Geniet jou rit en kuier lekker.

AB

ek wag nou vir my spesiale gaste om te kom inloer. ek glo dit gaan lekker raak, sal sien wat se verrassings ek vir hulle kan gee wat hulle nooit verwag het nie.

Ah Willa

Skiesie - hier kom lees ekke nou eers - maar dankie dat jy ge-mail en gewhatsapp het - was so lekker om julle weer te sien - sou net so lekker wees om Debbie en Naas hulle te sien - toe mis ons die braai - maar darem nei vir julle nie!  Debbie en Naas en almal hier in die Kaap - ons moet plan maak .. ek en Andre is nou ronder as rond en Theo lekker lank en ons wonder hoe lyk julle almal

en wie weet dalk kom kuier die hele forum nog hier in die Kaap - hoe lyk dit  - 'n forum Kaap kuier vir 2017?
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w